Valerie Perrine

Valerie Perrine
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Valerie Ritchie Perrine
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1971–2017
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Valerie Perrine (gebore 3 September 1943) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lenny (1974), Superman (1978), Superman II (1980), en What Women Want (2000).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy